Hoender wraps - RSG
Bestanddele
4 wraps...
400 g hoender, in repies gesny
1 ui, gekap
2 veselperskes, in repies gesny
handvol roketblare
Sous
500 ml natuurlike joghurt
3 knoffeltoontjies, fyngemaak
2 eetlepels olyfolie
1 eetlepel suurlemoensap
15 cm komkommer, in blokkies gesny
sout en peper
Metode
Braai die ui en hoenderrepies saam.
Voeg die bestanddele van die sous bymekaar.
Plaas die hoender en ui in die wraps.
Voeg die veselperskerepies en roketblare by.
Bedek dit met die sous.
Vou die wrap toe en smul!
Bestanddele
4 wraps...
400 g hoender, in repies gesny
1 ui, gekap
2 veselperskes, in repies gesny
handvol roketblare
Sous
500 ml natuurlike joghurt
3 knoffeltoontjies, fyngemaak
2 eetlepels olyfolie
1 eetlepel suurlemoensap
15 cm komkommer, in blokkies gesny
sout en peper
Metode
Braai die ui en hoenderrepies saam.
Voeg die bestanddele van die sous bymekaar.
Plaas die hoender en ui in die wraps.
Voeg die veselperskerepies en roketblare by.
Bedek dit met die sous.
Vou die wrap toe en smul!