Friday 24 March 2017

Skelvis met kaassous



Skelvis met kaassous

Bestanddele...
2 skelvisfilette
2 eetlepels botter
2 eetlepels meel
2 koppies melk
½ koppie kaas, gerasper

vars pietersielie
2 snye roosterbrood

Metode
Posjeer die vis in 1 koppie melk.
Maak 'n witsous met die res van die melk, en voeg die kaas by.
Bedien op roosterbrood en strooi pietersielie bo-oor.