Friday, 24 March 2017

Hoender in appelkoossap



Hoender in appelkoossap - RSG
Bestanddele
8 hoenderboudjies...
1 liter appelkoossap
1 handvol gedroogte appelkose
hoenderspeserye

sout
Metode
Braai die hoender in 'n bietjie olie tot bruin en voeg die spesery en sout by.
Plaas dit in 'n oondbak.
Voeg die appelkoossap by.
Strooi die droë appelkose oor.
Bak teen 180 grade vir 45 minute.
Bedien op rys met groente.

No comments:

Post a Comment