Friday, 24 March 2017

Maak klei met net 2 bestanddele




Maak klei met net 2 bestanddele

Vinnigste en  maklikste klei:
Gebruik slegs Maizena en opknapper (conditioner)
  • Ek het ‘n hele boksie Maizena met ‘n driekwart bottel van Revlon se Aquamarine Peach / Apple-opknapper gemeng (dit is goedkoop en dit ruik dan heerlik na vrugte).
  • Knie dit saam vir 10minute en voeg ‘n bietjie kleursel by – as jy wil.
  • Dit hoef nie gekook te word nie – so maklik soos dit!

* Indien dit later droog word, voeg net nog ‘n paar druppels opknapper by.”

No comments:

Post a Comment