Tuesday 24 January 2017

Monica se lekker lensies



Monica se lekker lensies
Bestanddele
1 pakkie lensies...
olie
4 tamaties, gekap
pietersielie, gekap
1 pakkie sampioene

suurroom of joghurt
Metode
Kook die lensies gaar in water - voeg sout aan die einde by.
Verhit olie in 'n pan.
Voeg die lensies, tamaties, sampioene en pietersielie by.
Laat dit prut totdat vloeistof amper opgedroog het.
Plaas dit in 'n oondbank.
Bedek met suurroom of joghurt.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Bedien op rys.