Wednesday, 18 January 2017

Aarbei Kaaskoek





Danie Van Rensburg se Aarbei Kaaskoek
(Verspot Maklik Om Te Maak.)
...
Kors:
200g Tennisbeskuitjies, Gekrummel
125g Botter

Vulsel:
2x397g Kondensmelk
2x250g Gladde Maaskaas
125ml Suurlemoensap

Vars Aarbeie Vir Bo-Op

Smelt Botter En Roer Beskuitjiekrummels By. Druk Vas Op Die Bodem Van ‘N Losboom Koekpan, 20 Cm In Deursnee. Klits Al Die Bestanddele Van Die Vulsel Saam. Giet In Kors En Bak 15 Minute Lank By 180c. Laat Behoorlik Afkoel Voordat Dit Uit Die Pangehaal Word. Verkoel In Yskas. Sny Aarbeie In Skyfies En Pak Bo-Op Tert. of verpulp dit een meng met mengsel

No comments:

Post a Comment