Wednesday, 23 November 2016

TOFFIEKARAMEL-LIKEUR




TOFFIEKARAMEL-LIKEUR
Lewer 500 ml likeur.
1 x 397 g kondensmelk
1 x 250 ml vars room
250 ml brandewyn ...
5 ml gliserien
5 ml karamel-geursel
5 ml kitskoffiekorrels, opgelos in bietjie kookwater
5 ml kakao, opgelos in 'n klein
bietjie kookwater
Plaas al die bestanddele in 'n mengbak en klits tot goed gemeng.
Giet uit in 'n skoon fles of bottel, draai die
deksel toe en plaas in die yskas tot benodig.

No comments:

Post a Comment