Thursday 17 November 2016

Noedelslaai



Noedelslaai

Bestanddele

4 koppies gaar noedels
1 blik heel mielies, gedreineer
1 blik ertjies, gedreineer
½ koppie wortels, gekap
1 komkommer, pitte verwyder en in ringe gesny
koue vleis, of brosgebraaide spek, of tuna
1 koppie mayonnaise
½ koppie soetrissiesous
Metode
Meng al die bestanddele.