Madeirakoek
Bestanddele
Instruksies
Koek
- Verroom botter en suiker tot lig.
- Klits eiers een-een by.
- Klits vanielje by.
- Sif meel, sout en bakpoeier saam.
- Meng by eiers.
- Meng amandelmeel by.
- Meng skil by.
- Skep in kleefvrye ringpan.
- Bak in oond teen 170 ˚C vir 55 minute.
- Laat afkoel vir 15 minute.
- Keer uit op draadrakkie en laat verder afkoel.
- Plaas op opdienbord.
Stroop
- Laat prut saam vir ongeveer 10 minute.
- Gooi warm stroop deur sif.
- Gooi oor koek.