Thursday 17 November 2016

GRENADELLA VORM




Maklike Nagereg vir Kersfees
'n Maklike nagereg kan opgetower word in iets spesiaal. Gebruik 'n mooi glas, 'n bietjie koekies, jou tuisgemaakte nagereg en 'n bietjie vars vrugte om te versier.

GRENADELLA VORM ...
125 ml grenadellamoes
250 ml kookwater
1 blikkie kondensmelk

250 ml koue water
1pakkie lemoenjellie
Metode:
Los jellie op in kookwater. Voeg koue water by en laat gedeeltelik stol.
Voeg kondensmelk en grenadella by. Meng goed.Gooi in vorm en laat stol