Tuesday 8 November 2016

Broccoli- en spekslaai




Broccoli- en spekslaai
Bestanddele
•1 groot kop broccoli (of twee kleintjies)
•200 g spek ...
•80 g strooisuiker
•100 ml bruin asyn
•100 ml mayonnaise

•1 ui
•200 g Cheddarkaas
• olie (om die spek mee te braai)
Instruksies
1. Kap die ui in blokkies en braai dit saam met spek in ’n pan totdat dit lekker gaar is.
2. Sny die broccoli se stingels af, ons gebruik net die koppies.
3. Maak die sous deur die asyn, mayonnaise en strooisuiker saam te voeg.
4. Voeg die gerasperde Chedddar by die spek- en uiemengsel.