Wednesday, 23 November 2016

Banting tunatert




Banting tunatert

Bestanddele

1 blikkie tuna, gedreineer...
1 teelepel bruinuiesoppoeier
3 eiers, geklits
½ koppie melk
1 eetlepel botter
1 teelepel bakpoeier
1 eetlepel appelasyn of suurlemoensap
1 koppie cheddarkaas, gerasper
½ koppie sampioene, gesnipper

Metode

Meng al die bestanddele en voeg dit in 'n gesmeerde tertbak.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Bedien met slaai.

No comments:

Post a Comment