Tuesday 11 October 2016

VLEISLAND SE MAALVLEIS POTBROOD:




VLEISLAND SE MAALVLEIS POTBROOD:

500g BOEREWORS vleis - Druk wors uit derm
1/2 uit fyn gekerf
4 knoffelhuisies gekerf...
1 eier
1 Koppie Bruinbrood meel
1 koppie grasperde kaas
1 teelepel bakpoeier
1 eetlepel suurlemoensap
2 Eetlepels olyfolie,
3/4 koppie water
Meng die vleis,uie, knoffel en kaas in n mengbak.
Meng nou die meel en die res in n ander bak tot n slap deeg.
Gooi by die vleis mengsel, en roer goed deur.
Bak nou vir 1 uur op 150 grade in die oond,
Gooi nou nog...100 gram gerasperde kaas oor die "broodjie" en bak tot die kaar gesmelt is..