Tuesday 11 October 2016

Mini Fritatas



Mini Fritatas
4 x eiers, liggies geklits
¼ k kaas
Sout en peper
¼ k ander vulsel (i.e. rooi worsies, rosa tamaties, soet rissie, ham, gebraaide spek, sampioene, etc)...

1. Oond aan op 180°C

2. Meng al die bestandele saam en gooi so ¾ vol in ‘n goed gespuite (met Cook & Spray) muffin pannetjie (die Fritatas rys nogal so moenie dit te vol maak nie)

3. Bak vir 20minute in die oond