Tuesday 18 October 2016

Rens se idees vir 'n mengelslaai:

 
 
Rens se idees vir 'n mengelslaai:
Tamatie, komkommer, 3 kleure peppers, blaarslaai, sampioene, olywe, wortel repies, naartjie skywe, appelskywe (gooi bietjie suurlemoensap oor die appel dat dit nie verkleur) snap peas, pers en groen kool gekap, uieringe
Of
...
Spinasie blare, avokadopeer, druiwe korrels, ringetjies baby marrows, baba mielies, croutons, neute, perske skywe, bevrore ertjies en mielies, pampoenpitte, biltong, blomkool en brokkoli blommetjies (rou), groen en rooi uitjies, sunflower blaarslaai mix, salad sprouts, kiwi fruit en kan jy glo, rooi of groen kersies is heerlik by ‘n mengelslaai