Thursday, 20 October 2016

MAKLIKE VRUGTEKOEK VIR KERSFEES




MAKLIKE VRUGTEKOEK VIR KERSFEES
KOOK DIE VOLGENDE SAAM
:
1 koppie bruin suiker
125g botter/margarien
1 koppie koue water
500g keurgraad vrugtige koekmengsel
METODE:
Laat behoorlik afkoel.
Voeg 2 goedgeklitste eiers by mengsel.

Sif  - 2 koppies bruismeel, 1 opgehoopte teelepel koeksoda en 1 teelepel gemengde speserye saam.
Roer by mengsel in.

Voeg 125g gesnyde kersies en ‘n ½ koppie brandewyn (whiskey, port) by mengsel.
Voorverhit oond. Voer ‘n koekpan met tinvoelie uit, gooi mengsel in en bak 1¼ uur by 150°C.
Versier met groenvye en glanskersies.


No comments:

Post a Comment