Friday 16 September 2016

Pizzabroodjie



Pizzabroodjie

Bestanddele

1 brood. gesny...
knoffelbotter
1 ui, in fyn ringe gesny
2 tamaties, in fyn ringe gesny
sout en peper
1 koppie cheddarkaas, gerasper
paprika

Metode

Smeer die knoffelbotter op al die snye brood.
Plaas die res van die bestanddele op elke sny en strooi die paprika oor.
Rooster in oond, of bak teen 200 grade, totdat dit gaar is.