Friday 16 September 2016

Bully Beef tertjies




Petro van Genderen
Bully Beef tertjies gemaak ....
Bully Beef tertjies
Deeg
1 koppie melk...
2 eiers

4 tl bakpoeier
1/2 koppie kookolie
1 1/2 koppies koekmeel
Sout
Meng melk en kookolie . Meng eiers by . Sif meel , bakpoeier en sout en meng met eiermengsel .
Vulsel
1 blik bully beef
2 hard gekookte eiers - fyngedruk
Pietersiellie
1 middel matige ui - fyn gerasper
1 eier om te bind
1 koppie gerasperde kaas
Rooipeper
Aromat
Meng alles deur mekaar . Skep teelepelvol van deeg in gesmeerde pannetjies en teelepel vol van die vulsel op die deeg . Bak op 180 C vir ongeveer 10 minute .