Friday 2 September 2016

Petro se Plaatkoekies




PLAATKOEKIES
500 ml koekmeel
20 ml bakpoeier...
.
2 ml sout
|30 ml suiker
2 eiers

250 ml karringmelk
2,5 vanielje
15 ml botter vir braai
Sif meel , bakpoeier , sout en suiker saam en maak n holte in die middel.
Klits eiers , melk en vanielje saam en klits dit dan by die meel-mengsel tot glad .
Verhit n pan met botter en skep lepels vol beslag in die pan en braai albei kante tot bruin en gaar . Sit warm voor met botter en goue .