Sunday, 18 September 2016

Ontbyt Fritatas




Maandag oggend ontbyt ~ Ontbyt Fritatas
5 eiers, liggies geklits
1 kop cheddar kaas
Sout en peper na smaak
1 k ander vulsel (salami.oorkiet vleis, bully beef, rooi worsies, rosa tamaties, soet rissies, ham, gebraaide spek, sampioene)
*bietjie botter
*bietjie ekstra kaas
*rooipeper
Voorverhit oond aan op 180°C
Meng al die bestandele goed saam en skep so ¾ vol in ‘n goed gesmeerde muffin pannetjie, sit mespunt botter op elke mengsel, sprinkel met rooi peper en bietjie ekstra kaas
Bak vir + – 20 min tot gestol en goudbruin

No comments:

Post a Comment