Thursday, 15 September 2016

Maklike ontbyt muffin




Maklike ontbyt muffin
So wat het jy nodig om ‘n eier-muffin?
1 teelepel botter
1 teelepel klapper...
1 eier

½ teelepel bakpoeier
1 ml sout
Meng alles in ‘n beker en plaas in mikrogolfoond vir 90 sekondes. (ja so vinnig!)
Nou kan jy vir jou spek, worsies en eier maak om saam met die eier-muffin te eet

No comments:

Post a Comment