Thursday 11 August 2016

MAALVLEIS POFFERTJIES




MAALVLEIS POFFERTJIES:
KLITS SAAM: 250ml melk , 2 eiers , 125ml olie

VOEG BY BOGENOEMDE: 250ml koekmeel , 10 ml bakpoeier , 2ml sout , 2ml fonder / aromat
METODE: Deeg is baie slap. Bespuit kolwyntjiepannetjies. Skep eers deeg onder in dan maalvleis en skep weer deeg bo – oor. Bak in oond 180C tot ligbruin..