Wednesday 13 July 2016

Pasteitjies



Mardene Van Tonder Wilken
Pasteitjies gemaak vir my seuns ♡♡ moet sê weereens n maklike en vinnige resep. Ek deel graag met julle ♡♡

Pastei deeg

2 koppies meel ...
250g bakbotter
Bietjie sout
Halwe koppie kookwater

Laat botter oplos in kookwater, gooi by meel. Meng deur tot hanteerbare deeg.

Ek het balletjies gemaak en uitgerol. Jy kan dit doen soos jy wil. Ek vat altyd 'easy way out' 😜😁 skep vulsel (ek het hoender gebruik) op eenkant van die deeg. Vou toe en druk kante met vurk plat. Smeer bo op met eier of melk.

Bak op 180 *c vir 30 min
Geniet ♡♡