Thursday 28 July 2016

Ouma Hannie se kerrie-aartappels



Ouma Hannie se kerrie-aartappels

Bestanddele

2 aartappels per persoon, geskil en in helfte gesny
sout
kerrie
appelkooskonfyt
asyn
borrie
Metode
Kook die aartappels in water met die kerriepoeier, sout, borrie en asyn.
Gooi die water af.
Meng die appelkooskonfyt by die warm aartappels en laat dit 'n rukkie staan.
Bedien saam met jou gunsteling vleisdis.