Thursday 28 July 2016

Elaine se atjarmaalvleis



Elaine se atjarmaalvleis

Bestanddele

500 g maalvleis
1 botteltjie groente-atjar
Metode
Voeg die olie van die atjar in 'n braaipan, en braai die maalvleis tot gaar.
Voeg die res van die atjar in en meng goed tot warm.
Bedien met rys of aartappels.