Monday, 11 July 2016

FRIKKADELLE EN DEEG




FRIKKADELLE EN DEEG
Bestanddele:
> 750g maalvleis
> 50 ml tamatiesous...
> 25 ml water
> 1 pakkie royco bruin uie soppoeier
> 1 eier
> 1 ml gedroogde gemengde kruie

> 1 koppie oats
> klein ui gesny
> 1 pak deeg
> bakplaat
> spray and cook
> 1 rol deeg
> 1 blikkie tamatie en uie smoor
> 1 blikkie gemengde groente
> 1 eier om bo-oor deeg te smeer
Sproei 'n oondvaste bak en rol die maalvleismengsel in balletjies.
Gooi die blikkie gemengde groente en blikkie tamatie-en-uie bo-oor die frikadelle.
Sprinkel gedroogde kruie oor.
Plaas die deeg bo-oor.
Bak in oond vir 30 min teen 200 grade.

1 comment:

  1. Hi die resep lyk goed, maar verstaan dit nie so mooi nie. Resep se gooi tamatie en groente bo oor frikadelle
    en deeg bo oor. Ek sien op die prentjie net dat dit in geryg is op n sosatie stokkie met die deeg. Verstaan nie die resep nie. Kan iemand my laat weet asb wat gaan. Baie dankie

    ReplyDelete