Thursday 2 June 2016

TIANA SE PIZZA BROOD




TIANA SE PIZZA BROOD
4 Snye wit of bruin brood
250g Bacon (gesnipper)...
1 kop Kaas (gerasper)

4 geklitste eiers
METODE:
Smeer die brood met botter en sit in oondpan met gesmeerde kant na onder
Smeer bietjie blatjang of eninge sous van jou keuse oor die brood en dan begin jy vulsel op pak
Jy kan posit net wat jy wil, uie, green peper, sampioene, maak soos wat jy pizza maak
Eindig met Kaas!
Bak in oond by 180 grade tot die eier gestol het