Wednesday 1 June 2016

Wenk vir Gerasperde Kaas





Wenk vir Gerasperde Kaas:

As jy kaas op groot maat koop en wil rasper om te vries. Plaas n sny brood bo op die kaas in die bak wat jy in die vrieskas gaan sit. die brood absorbeer al die "ys / vog" en help dat die kaas nie "pap" raak nie. As jy dan van die kaas wil gebruik, haal die brood uit, maak effens los met n vurk. Dit sal gou gou ontdooi. Plaas dan n vars sny brood bo op die kaas, voordat jy die res vries.