Tuesday 28 June 2016

SAMPIOENSOUS



SAMPIOENSOUS
BENODIG:
sampioene
250 ml (1 k) room
250 ml (1 k) water...
knippie sout en peper
MAAK SO:
Sny die sampioene en sit in ’n kastrol.
Voeg die room en water by en bring tot kookpunt.
Roer stadig tot die sous lekker dik en die sampioene gaar is.
Geur met die sout en peper.
Sit voor oor die gebraaide filette.