Thursday 30 June 2016

OOND GEBAKTE OMELET




OOND GEBAKTE OMELET


Klits saam:
4 eiers
250ml melk
Braai saam:
1x uie
1/2 Green pepper
1x blikkie sampioene ( optioneel )
Paar klein kersie tamaties gehalveer ( optioneel )
Enige vleis van jou keuse soos:
Weense worsies , bacon , kaas worsies
Russians, Ham ens.
Voeg sout en peper oor na smaak
Metode:
Plaas die gebraaide bestandele in 'n tertbak
Gooi die eier en melk mengsel oor.
Plaas in oond en bak by 180C vir 25 min
Sprinkel kaas oor sodra dit uitkom. * http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ontbyt-uit-die-oond.html


VERANDER NA 'N SOUTTERT
Plaas 4 - 5 snye brood opgebreek in stukkies en week in die geklitse melk en eier mensgel. Meng dan al die bestandele saam in 'n mengbak die eiermengsel , gebraaide bestandele en voeg 1 koppie gerasperde kaas en 10 ml bakpoeier by en bak vir 30 min by 180C