Monday 23 May 2016

toffie(tamaletjie)?




Jacqueline Peyper

 
Wie maak nog toffie(tamaletjie)? Dit is ons Sondag lekkerny vir saam met lees of fliek kyk.
 
Halwe koppie botter. Een koppie suiker. Een koppie stroop. Kook saam sonder om te roer in dik boom pan tot harde kraak stadium. So 8 tot 10 minute. 'Swirl' die pan maar moenie roer nie. Gooi in bakplaat wat gespuit is. Laat heeltemal afkoel en breek in stukke. Geniet.