Tuesday 17 May 2016

Suretha se dadelblokkies



Suretha se dadelblokkies
Suretha gebruik haar ouma se resep vir koekies wat so eie is aan vakansies en eksamenskryf. Ook heerlik in die padkosmandjie. Die Koekedoor-beoordelaars het groot lof vir hierdie ongebakte koekies gehad.
 
Bestanddele
   
Instruksies
  1. Smelt margarien/botter in ’n kastrol, en voeg suiker en goedgeklitste eiers by.
  2. Roer oor baie lae hitte totdat mengsel dik word. Voeg vanielje en dadels by.
  3. Haal die mengsel van die plaat af en roer gebreekte Marie-koekies daarby.
  4. Skep die mengsel op ’n gesmeerde bakplaat en druk plat. Plaas in yskas tot koud.
  5. Sny in blokkies en rol in die klapper.