Tuesday 17 May 2016

Anja se dadelballetjies met lemoen




Anja se dadelballetjies met lemoen
Koekedoor se Anja se ma het hierdie dadelballetjies vir haar gemaak toe sy ’n student was.
 
Bestanddele
   
Instruksies
  1. Kook al die bestanddele saam, behalwe die Marie-koekies en klapper.
  2. Haal van die plaat af en roer die beskuitjie-krummels by.
  3. Rol in balletjies van sowat 25 g elk en rol in klapper.