Wednesday 4 May 2016

Skorsie Gebak




Nina Timm
 
Het het hom, ek het hom!
Vleis van 4 -5 gaar skorsies uitgeskep, gemeng met 1 hoogvol eetlepel meel, 5 ml bak poeier, sout, gerasperde neut, 2 eiers en 125 ml gerasperde parmesaankaas! Bak tot goudbruin!
Baie Dankie vir almal Se skorsies raad!