Wednesday 4 May 2016

Pizza-broodjies




Pizza-broodjies
Die akteur Deanre Reiners deel dié eenvoudige resep met ons.
Bestanddele:
• Lae-GI-bruinbrood
• Botter of Olyfolie
• Tamatie-en-uiesous
• Heuning
• Pynappel
• Swart olywe (ontpit)
• Spek
• Cheddarkaas
• Origanum
• Sout en peper
• Groen soetrissie
Metode:
Stap 1: Maak roosterbrood met die bruinbrood.
Stap 2: Verhit die tamatiesous in ’n pot.
Stap 3: Braai die spek in ’n pan.
Stap 4: Smelt die kaas saam met die olywe en die pynappel.
Stap 5: Voeg die origanum by.