Wednesday, 25 May 2016

Milo Malvapoeding




Milo Malvapoeding
Oond 180 gr C. Klits saam in mengbak: 250 ml suiker, 20 ml sagte botter en 1 groot eier. Meng saam: 275 ml bruismeel, 5 ml koeksoda, kwart t sout en 100 ml milo. Meng 250 ml melk, 10 ml asyn en 10 ml vanilla geursel. Meng om beurt met meelmengsel by eiermengsel. Gooi in gesmeerde oondbak en bak vir 30 tot 40 minute tot gaar. Gooi vlg sous oor. Smelt in kastrol: 100 gr blok milosjokolade, 125 ml room, 160 ml melk, 30 ml botter en 80 ml milopoeier. Gooi oor gaar poeding en bedien met roomys of room.

No comments:

Post a Comment