Tuesday 17 May 2016

Mari Molefe van Heerden se gevulde aartapples




Mari Molefe van Heerden se gevulde aartapples
Tydens ’n episode van Kampkos het Mari Molefe van Heerden ons gewys hoe om heerlike gevulde aartappels op die vuur voor te berei. Kry haar resep hier:
 
Bestanddele
    
Instruksies
  1. Braai die spek in olie totdat dit lekker knapperig is. “Knapperig” is Mari se woord en beteken “crispy” soos die Engelsman sê.
  2. Smeer die aartapels met ’n bietjie olie en maak elkeen toe in foelie.
  3. Plaas dit in of op die vuur en kuier met jou mense totdat dit gaar is.
  4. Wanneer die aartappels gaar is, halfeer dit in die lengte en skep van die aartappel uit met ’n lepel om ’n holte te los vir vulsel.
  5. Meng die room en die soppoeier saam met die aartappel wat uitgehol is.
  6. Meng ook die spek en mielies in en plaas dan die mengsel terug in die aatappelskille.
  7. Strooi van die gerasperde kaas bo-op en sit dit terug op die vuur.
  8. Sny nou die gras- of sprietuie fyn en plaas dit saam met ’n homp roomkaas op die aartappel sodra hy van die vuur afgehaal word.