Tuesday, 10 May 2016

KARRINGMELK BESKUIT




KARRINGMELK BESKUIT
2 pakkies bruismeel
5 koppies All Bran Vlokkies
1 eetlepel Bakpoeier
1 t. Sout
500 gram Margarien
2 koppies Suiker

2 eiers gesklits
500 ml. Karringmelk
Metode:
Smelt margarine, voeg suker by, laat afkoel.
Voeg geklitste eiers en karringmelk by bogenoemde.
Sif droë bestandele en voeg by.
Voeg vlokkies laaste by – effens pap.
Sny merke met ‘n mes in botter gedoop – makliker vir uitdroog.
Bak 1 uur - 180° C – in twee groot oondpanne.
Na halftyd ruil die panne om.

No comments:

Post a Comment