Tuesday, 10 May 2016

QUICHE IN ‘N BEKER




QUICHE IN ‘N BEKER

1 eier
1½ eetl melk
sout...
gemaalde swartpeper
¼ van 'n bagel (of 'n soortgelyke Franse brood)
2 teel room kaas
½ sny ham
vars tiemieblare of vars gekapte grasuie
Dijon mosterd

Klits eier en melk saam met 'n vurk in 'n koffie beker, en voeg sout en peper by na smaak.
Skeur brood in 5 sent-grootte stukke; Roer en voeg roomkaas by.
Knip ham in klein stukkies, voeg by mengsel en roer. Strooi tiemie oor.
Mikrogolf op hoog tot gaar, sowat 1 minuut 10 sekondes. Garneer met mosterd en vars tiemie of grasuie.

No comments:

Post a Comment