Wednesday 4 May 2016

Anja se jogurt-panna cotta




Anja se jogurt-panna cotta
Hierdie panna cotta is nie ryk nie en ook nie te soet nie. Rooswater is natuurlik baie lekker as geurmiddel in die resep, maar gebruik dit met ’n ligte hand. Om seker te maak die nagereg is goed gestol, laat dit liefs oornag in die yskas.
 
Bestanddele
Panna cotta
Sous
    
Instruksies
Panna cotta
  1. Spuit 8 -10 espresso-koppies met sproei. Giet melk en suiker in mengbak en voeg suiker by. Roer tot opgelos. Sprinkel die gelatien oor die water en laat staan om te spons. Smelt die gelatien oor ’n bak kookwater of in die mikrogolfoond.
  2. Maak seker al die suiker is opgelos, voeg rooswater by.
  3. Meng die gesmelte gelatien met ’n klein hoeveelheid jogurtmengsel. Meng goed tot glad. Giet in vorms en verkoel oornag in die yskas.
Sous
  1. Smelt die sjokolade oor kookwater, roer die jogurt vining by.