Tuesday, 26 April 2016

Wessels se toffieappels




Wessels se toffieappels
Wessels het ’n Kook en Geniet-beproefde toffieappelresep as vertrekpunt gebruik en dit gekleur met blou en swart voedselkleursel. Hy het vindingryk geraak met die toffieappelstroop en dit oor appelkoosvrugterolle geskep vir die pouvlerke van sy pronkappels.

Porsies
30 toffieappels
Bestanddele
   
Instruksies
  1. Was en droog die appels af. Druk stokkies by stingelent in.
  2. Los suiker in water op. Voeg sout en stroop by en kook tot ligte kraakstadium (143°C).
  3. Deel mengsel op in 3 bakke en hou warm oor ’n kastrol warm water.
  4. Kleur een bak met die blou kleursel, een met die swart en los die ander bak net so.
  5. Dompel appels in stroop en laat oortollige stroop afdrup.
  6. Plaas appels met blomme-ent na onder op gesmeerde bakpapier om te verbind.

No comments:

Post a Comment