Wednesday 20 April 2016

Vleisbolletjies




Vleisbolletjies
■ 1,5 kg maalvleis
■ 2 pakkies bruin uiesoppoeier...
■ 2 appels, gerasper
■ 2 middelslag-uie, gerasper
■ 45 ml hawermout

■ 30 ml worcestersous
■ 3 groot eiers
■ 60 ml growwe meel
Voorverhit die oond tot 180°C. Meng alles saam en maak bolletjies. Pak in ’n oondvaste bak. Bedek en bak vir 30 minute. Bak onbedek vir ’n verdere 15-20 minute. Bedien warm of koud. Lewer 12-14 porsies.