Monday, 25 April 2016

VINNIGE MINCE BREDIE




VINNIGE MINCE BREDIE
Genoeg vir 4
BESTANDELE
125 g lean beef mince
1 ui, dun gesny...
250 ml warm beef-aftreksel
2 aartappels, gehalveer en dun gesny
3 selderystingels, dun gesny
2 lourierblare
2 ml gekapte tiemie
Sout en varsgemaalde swartpeper
4 wortels, dun gesny
60 ml droë rooiwyn
30 ml koekmeel
METODE
Rol die mince in klein bolle en brown in ’n medium tot warm pan.
Voeg die ui by en soteer vir 1 minuut.
Voeg die aftreksel, groente en kruie by en geur met sout en peper na smaak.
Bedek en laat vir 15 minute prut oor lae hitte.
Meng die wyn en meel en voeg by kos in pan.
Laat prut vir nog 4 minute terwyl jy af en toe roer.
Bedien met rys, pasta of mash.

No comments:

Post a Comment