Tuesday 5 April 2016

Pizza Wiele




Pizza Wiele
Brooddeeg (koop sommer in die winkel)
Pizzasous of tamatiesous
Gerasperde kaas (jou keuse wat jy wil gebruik)
Rol die deeg dun uit.
Smeer pizzasous of tamatiesous oor.
Strooi gerasperde kaas oor.
Rol die deeg op en sny in wiele.
Bak op 180 grade vir 12 - 15 minute
TAMATIESOUS VIR PIZZA
1 uie fyn gekap
1blik heel tamaties op gekap (400g of gebruik tamatie en uie smoor)
1 knoffel huisie fyn gekap
15ml olyf olie
15ml tamatie puree
7ml gemengde kruie
5-7ml suiker
sout + pepper
METODE:
Sorteer uie en knoffel in olie tot sag voeg tamaties en tamatie puree en geurmidels behalwe sout by
Prut tot lekker dik sous
Geur met sout