Thursday, 21 April 2016

Pasteideeg




Pasteideeg

Meng in voedselverwerker:
500 gr bruismeel,
1 t sout ...
250 gr gerasperde yskoue botter.
Maak aan met 500 ml room tot sagte hanteerbare deeg.
Bedek met kleefplastiek.
Verkoel 30 minute in yskas.
Gebruik vir soet of sout vulsels.
Smeer boonste deel met geklitste eier
Bak by 200 gr C tot goudbruin
.
Radio Namakwaland

No comments:

Post a Comment