Friday 8 April 2016

Koes (koes) vir duur kos




Koes (koes) vir duur kos

Bestanddele

¼ koppie koeskoes
1 eetlepel olyfolie
2 eetlepels suurlemoensap
1 tamatie, gekap
1 komkommer, gekap
paprika
olywe
fetakaas
tuna / biltong / hoenderrepies
suurlemoenpeper
Metode
Voeg die koeskoes, olyfolie en suurlemoensap bymekaar. (Die koeskoes sal die vog absorbeer en sag word. Indien die koeskoes nie sag genoeg is nie, voeg 'n bietjie kookwater by.)
Voeg die res van die bestanddele by en meng goed.