Friday, 8 April 2016

Melkkos




Melkkos
Bestanddele
1 koppie bruismeel
¼ koppie water
1 liter melk
½ koppie suiker
2 teelepels kaneel
Metode
Plaas die helfte van die meel in 'n poedingbak.
Voeg druppels water daarby en maak klontjies so groot soos 'n groterige ertjie daarmee.
Verhit die melk.
Voeg die klontjies en die res van die bruismeel by net voor die water negin kook.
Roer goed.
Voeg die kaneel en suiker by.
Bring tot by kookpunt.
Prut vir 30 minute.
(RSG)

No comments:

Post a Comment