Monday 4 April 2016

Japie se alleenloperwors




Japie se alleenloperwors
Bestanddele
Tinfoelie.
4 stukke wors.
2 tamaties, gekap.
2 aartappels in skywe gesny.
braaivleisspeserye.
¼ koppie sojasous.
vars suurlemoensap.
Metode
Plaas bestandele in foelie met blinkkant na binne.
Vou toe.
Sit die pakkie in die oond.
Bak vir 30 minute teen 180 ºC.