Thursday 7 April 2016

BRAAI BOLLETJIES MET ROOM SOUS




BRAAI BOLLETJIES MET ROOM SOUS

JY BENODIG:
• 1 kg brooddeeg (die wat jy by die winkel koop, klaar reg)
• 1 pakkie Potato Bake (geur van jou keuse)...
• 250 ml (1 k) vars room
• 250 ml (1 k) melk
• 1 knoffelhuisie, fyn gekap
• 250 ml (1 k) gerasperde Cheddar Kaas

METODE:
1. Voorverhit die oond tot 180 ° C. Smeer 'n oondpan.
2. Sit die deeg eenkant totdat die deeg rys en verdubbel in volume.
3. Meng die res van die bestanddele, behalwe die kaas.
4. Gooi die helfte van die room mengsel in die voorbereide pan.
5. Knie die deeg af, vorm in handpalm grootte balle of 'n grootte van jou keuse en pak hulle in die room mengsel in die pan. Gooi die res van die room mengsel oor die deeg balle en sprinkel kaar oor
Caledon FM