Monday 4 April 2016

Appelpuree




Appelpuree
Heleen Meyer
Bestanddele
Appels.
Kaneelstokkie.
Metode
Sny appels, met die skil aan, in wiggies.
Plaas in ’n kastrol (AMC 20 cm Gourmet High) met ’n bietjie water en ’n kaneelstokkie of enige ander speserye van jou keuse.
Bring oor matige hitte tot kookpunt en prut vir 15-20 minute of tot heeltemal sag.
Haal die kaneelstokkie uit en verpulp met ’n stokmenger tot fyn.
Skep in ysbakkies en vries.
Keer die blokkies in ’n vrieshouer uit en gebruik soos nodig in enige van die geregte soos hierbo voorgestel.